
Nahoon Woonwapark - Oos-Londen, Oos-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord
Nahoon woonwapark is naby die welbekende Nahoonstrand en rivier. Daar is baieaktiwiteite in en rondom Nahoon wat geniet kan word. Daar is geriewe soos gholf, rolbal, tennis, hokkie, pluim- en muurbal, alles binne enkele minute se reistyd. Inkopiesentrums & teaters is ook maklik bereikbaar. Oos London is ‘n veilige en vriendelike dorp met baie buitelug-aktiwiteite, branderplank-ry, stap op die strand, roei op die rivier of om slegs die buitelug te geniet (draf, fietsry en swem). Ideaal vir mense wat die buitelug en sport geniet. Nahoon woonwapark is ‘n toegewyde park en ons is verbind tot die hoogste kwaliteit vir standaarde en diens.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.